Akademie

Top 10 – Eerste Kwartaal

By Laerskool A.G. Visser val die klem op akademie om sodoende leerders voor te berei op die krimpende werk-wêreld daarbuite. Maar soos die TV- onderwyser, William Smith, gesê het: Leer hoef nie ‘n pynlike proses te wees nie! As bewys van ons erns hiermee, doen Laerskool A.G. Visser baanbrekerswerk met die Nuwe Kurrikulum in die onderwys.

Ons onderwysers offer ook van tyd tot tyd hul vakansies op vir gevordere opleiding in die Kurrikulum om net die beste vir ons leerders te bied.

‘n Fantastiese rekenaarsentrum wat teenswoordig met die nuutste tegnologie op die mark toegerus word om leerders vanaf Graad R slaggereed te kry vir die tegnologies gevorderde wêreld daarbuite.

“Hier onder die Suiderkruis, brand ons kerse kort tot laat en blaas ons die vlam hoog!”

AG Visser
AG Visser
AG Visser
AG Visser