Skoollied

(Geskryf deur Dr FJJB Herbst, oud skoolhoof – Getoonset deur Mev. Alet van der Merwe)

Die sanger van Suikerbosrand
het met liefde sy volk hier gedienen
daarom dat ons, A G Visserland
liefdesdiens as taak hier sien.

In Rensburg werk almal mos pligsgetrou
dien ons Skepper, ons naaste, ons land.
Ons trag om ons naam steeds hoog te hou,
Laat die lig van die fakkel steeds brand.

Blaas hoog die vlam!
Blaas hoog die vlam!