Atletiek

Blitsvinnig, rats en sterk
maak Vissies atlete hul merk
elkeen gee sy beste
so leer ander skole hul leste

Nuwe rekords opgestel
as Vissies oor die wenstreep snel
of hul gewigstoot of hoogspring
elke mater kry erkenning

Die atletiek-vlam het hoog gebrand
Vissies hand aan hand, die beste in die land!