Tuisblad
Skoolwapen en Embleme
Geskiedenis
Visie, Missie en Etos
Skoolgelde
Omsendbriewe
Sport
Kultuur
Akademies
Prysuitdelings
Dokumente
Fondsinsamelings
Personeel
Ondersteuningsdienste
Ondersteunersklub
Fasiliteite
Dagboek
Visservonk
Grondplan
Roete Kaart
Kontak Ons

AKADEMIES

Leer hoef nie 'n pynlike proses te wees nie!By Laerskool A.G. Visser val die klem op akademie om sodoende leerders voor te berei op die krimpende werk-wêreld daarbuite. Maar soos die TV-onderwyser, William Smith, gesê het: Leer hoef nie 'n pynlike proses te wees nie! As bewys van ons erns hiermee, doen Laerskool A.G. Visser baanbrekerswerk met die Nuwe Kurrikulum in die onderwys.

Ons onderwysers offer ook van tyd tot tyd hul vakansies op vir gevordere opleiding in die Kurrikulum om net die beste vir ons leerders te bied.

Vissies is vriendelike leerlinge!'n Fantastiese rekenaarsentrum wat teenswoordig met die nuutste tegnologie op die mark toegerus word om leerders vanaf Graad R slaggereed te kry vir die tegnologies gevorderde wêreld daarbuite.

"Hier onder die Suiderkruis,
brand ons kerse kort tot laat
en blaas ons die vlam hoog!"


AKADEMIESE PROJEKTE

Projekte deur leerlinge gemaak

Ontwerp deur Coffeebean Web Designs © 2008