KULTUUR
Die Vissies behaal besondere prestasies op kultuurgebied. Daar word jaarliks aan kunswedstryde deelgeneem. Elke derde jaar word 'n revue aangebied wat oor vier aande strek.
Die volgende kultuuraktiwiteite word aangebied:
AS 'N KIND MET AANMOEDIGING LEEF LEER HY / SY SELFVERTROUE
|