|
|
ONDERSTEUNINGSDIENSTE
- PREPRIMêRE ONDERWYS - Graad R
- Drie Graad R klasse op perseel teen billike tarief
- Opgeleide personeel wat sorg vir hoë akademiese standaard
- Woon departementele vergaderings en kursusse op gereelde grondslag by om op hoogte te wees van nuwe denkrigtings.
NASKOOLSENTRUM - Die skool beskik oor 'n volledig toegeruste sentrum wat privaat bestuur word. Versorging van leerders na skoolure teen billike tariewe. Streng beheer, toesig en dissipline word toegepas.
- SPRAAKTERAPIE - Jaarlikse sifting van gehoor, taal, spraak en ouditiewe persepsie. Aangebied deur Andrea Pretorius.
- ARBEIDSTERAPIE - Aangebied deur Henda Bonsma
- WISE-EYE LEESSKOOL - Leerder met lees probleme word hierheen verwys.
OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE - Hulp aan leerders wat verwys word.
- REMEDIËRENDE ONDERWYS - Hulp aan leerders wat nie na wense presteer nie.
- REKENAARSENTRUM
- Rekenaarsentrum toegerus met nuutste en beste tegnologie.
- Rekenaarkursusse word in die rekenaarsentrum aan sowel ons leerders, as leerders en volwassenes van buite aangebied teen 'n billike tarief.
- LEERDERONTWIKKELINGSPROGRAM - Aangebied deur Yvette Sandilands
- PROFFESIONELE AFRIGTING - Tennis
- LATYNSE DANSE (Privaat)
- DRAMA KLASSE (Privaat)
- SNOEPIE - Heerlike snoeperye word te koop aangebied gedurende pouses, sekere middae- en aandfunksies, en ander skoolfunksies.
- POTTEBAKKERY
- KUNSKLASSE (Privaat)
|