Tuisblad
Skoolwapen en Embleme
Geskiedenis
Visie, Missie en Etos
Skoolgelde
Omsendbriewe
Sport
Kultuur
Akademies
Prysuitdelings
Dokumente
Fondsinsamelings
Personeel
Leiers
Beheerliggaam
Ondersteuningsdienste
Ondersteunersklub
Fasiliteite
Dagboek
Visservonk
Grondplan
Roete Kaart
Kontak Ons

SKOOLGELDE 2011

ONDERRIGGELD & AANVANGSPAAIEMENT (AP)
  1. Die maandelikse bydrae ten opsigte van verpligte onderriggeld is soos volg:


  2. • Een leerder in L/S A.G. Visser:
    • Twee leerders in L/S A.G. Visser:
    • Drie leerders in L/S A.G. Visser:

    R4600 - R400(AP) = R4200/10 = R420p.m.
    R8400 - R800(AP) = R7600/10 = R760p.m.
    R11200 - R1200(AP) = R10000/10 = R1000p.m.

    • Vanaf die vierde kind in die gesin, verbonde aan die skool, word gratis onderrig aan
       sodanige kind verskaf


  3. Onderriggeld is maandeliks vir 10 maande van 'n skooljaar vooruitbetaalbaar.


  4. Indien 'n leerder se onderriggeld eenmalig vooruitbetaal word teen die einde van Januarie 2010, kwalifiseer u vir die volgende afslag van 7.5%:


  5. • Een leerder:
    • Twee leerders:
    • Drie leerders:

    R345
    R630
    R840


  6. Die aanvangspaaiement van R400 per kind is, benewens die skoolgeld, betaalbaar op die eerste skooldag van elke nuwe skooljaar. Dit vorm deel van die onderriggeld en is verpligtend. Nuwe leerders wat gedurende die skooljaar inskryf se aanvangspaaiement is betaalbaar op die dag waarop die leerder ingeskryf word.


  7. Die onderriggeld en / of aanvangspaaiement, soos hierbo uiteengesit, kan deur die Beheerliggaam, in oorleg met die ouers, tydens 'n algemene jaarvergadering gewysig word.
BANKBESONDERHEDE
  • ABSA Heidelberg, Taknommer: 334143, Rek nr: 01016440759
  • Vul asseblief die rekening nommer wat op u staat aangedui word in en/of u kind se naam en van en die jaar bv. 2010.
  • Faks dan die inbetalingsbewys na die skool vir aandag Me. Elize Botha.

Ontwerp deur Coffeebean Web Designs © 2011